Modulekode | BGN 252 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Die module fokus op die dinamika van menslike asemhaling en verwante fisiologie wat betrokke is voor, tydens en na fisieke aktiwiteit en/of oefening. Dit behels ‘n studie van die gaswette by die uitruiling en vervoer van suurstof en koolsuurgas tydens normale, hipobariese en hiperbariese omgewingstoestande. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | BGN 152 |
Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week, 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App